![f069-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/6w6656iigwclvusy/images/fileIAPATVWU.jpg)
Dié laaigraaf speel klaar met enige taak
Die EK110 Xtreme- veeldoelige laaigraaf (TLB) van Kubota deins nie terug vir harde werk op die plaas nie, en wys ook sy staal in die boubedryf. Dit het ’n unieke sesin-een-laaibak wat as ’n lem gebruik kan word wat kan oplig, skraap, oppervlakke gelyk maak, voorwerpe