Huisgenoot

VERWERKTE VOEDSEL: Sjokolade

DIS moeilik om te glo dat die hoofbestanddeel in jou romerige sjokolade aan bome groei. Ongelukkig gaan dit nie tel as een van jou vyf daaglikse porsies vrugte en groente nie!

Oor duisende jare is vele stappe ontwikkel om vir ons die sjokolade te gee wat ons ken en waarvoor ons lief is. Kom ons vind uit hoe word dit gemaak.

VAN DIE TROPE NA DIE FABRIEKE

Sjokolade begin as saad van die kakaoboom (), ’n immergroen boom inheems aan die tropiese reënwoude van Sentraal-en Suid-Amerika. Deesdaeword die bome ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky