Kuier

PIZZAPERFEKSIE

IN DIE KOMBUIS

OORNAGPIZZA MET TUISGEMAAKTE PASSATASOUS (MARGHERITA PIZZA)

Genoeg vir 8 middelslag pizzas

BESTANDDELE

Deeg

2½ koppies louwarm water
 1 teelepel suiker
 1 x 10 g-pakkie kitsgis
 ¼ koppie olyfolie + ekstra vir bak
 1 kg broodmeel + ekstra vir strooi
 2 teelepels sout

Tamatiesous

2 eetlepels olyfolie
 1 ui, gekap
 2 knoffelhuisies, gekap
 2 ansjovisfilette, fyngekap (opsioneel)
 ½ teelepel vars of droë tiemie
 4 sundried tamaties, fyngekap
 2 x 410 g-blikke kersietamaties
 1 teelepel suurlemoensap
 ½ teelepel suiker sout en varsgemaalde peper

Afronding

olyfolie 200g mozzarella, in skyfies gesny of gerasper vars basil-blare

METODE

Smeer ’n diep mengbak met ’n bietjie olie. Strooi ’n paar bakplate liggies met broodmeel en hou eenkant.

Deeg

■ Meng 1 koppie louwarm water met die suiker en kitsgis. Laat staan 30 minute lank, of tot die gismengsel begin skuim op die oppervlak.

■ Meng die gismengsel met die res van die water en die olie.

Sit die meel en sout saam in ’n bak en meng goed. Maak ’n holte in die middel en giet die gismengsel daarin. Meng met ’n vurk tot ’n slap deeg vorm.

Vat ’n houtlepel en klop die deeg vir 10 minute – andersins, gebruik ’n elektriese menger en klop die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Breinkos
Voel jy soggens moeg en knorrig as daai wekker blêr vir werk? Jy't so te sê geen krag vir opstaan nie. Die kanse is skraal dat jy die blaam gaan plaas waar dit hoort: daai hamburger, slaptjips, gaskoeldrank en hele slab tjoklit wat jy kort voor slaap
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi

Related