Kuier

BREINKOS

Voel jy soggens moeg en knorrig as daai wekker blêr vir werk? Jy't so te sê geen krag vir opstaan nie. Die kanse is skraal dat jy die blaam gaan plaas waar dit hoort: daai hamburger, slaptjips, gaskoeldrank en hele slab tjoklit wat jy kort voor slaaptyd weggeslaan het …

Wat jy eet, maak ’n reuseverskil in hoe jy dink en voel. Jou brein en al jou ander organe het die regte kosse nodig. Die kosse op ons lysie kan onder meer jou geheue help verskerp en jou gesondheid bevorder.

AVOKADO'S VIR

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related