Kuier

SWAK GEWOONTES IS SOMS GOED VIR JOU

Is jy ook soms lus om net een dag nie te bad nie? Of kan jy soms net nie die versoeking weerstaan om ’n skinderstorie oor te vertel nie – selfs al vreet die skuldgevoelens jou ná die tyd op?

Ons almal het gewoontes wat ons nie altyd kan keer nie, al voel ons ook sleg daaroor. Dalk help dit ’n bietjie met die skuldgevoel om te hoor baie van dié “slegte” gewoontes kan eintlik nogal goed wees vir jou, glo dit of nie!

“Sommige gewoontes, soos om te rook, is natuurlik altyd sleg vir jou,” sê die sielkundige Jivan Dempsey. “Maar daar is ander wat nie noodwendig sleg is nie, afhangende van waar en wanneer jy dit doen.” Konteks is dus belangrik, en bepaal dikwels of iets ’n positiewe of negatiewe uitwerking gaan hê.

Kom ons kyk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related