Kuier

’N MAN SOOS MY PA

RAAK WYS MET … Brenden

My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede.

John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld, maar tog ook die maklikste mens om lief te hê. En wanneer hy liefgehad het, was dit met oorgawe. As jy hom teleurgestel het, kon hy jou vermy asof jy ’n skaapkop by ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Ster-blokraai Nr. 236
SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES, INSTAGRAM/@HENRYCAVILL, @ERICROBERTSACTOR, @JAMESBLUNT, @KOURTNEYKARDASH, @LIZZOBEEATING, @OPRAH ■
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■

Related