Huisgenoot

WAT’S NUUT

VAN innoverende velsorgformulerings tot baanbrekende grimering, hier’s die nuutste bekendstellings van die grootste name in die bedryf, asook kleiner handelsname wat op jou radar kan wees.

EIGHT HOUR DAILY HYDRATING BODY LOTION

R549 vir 380 ml, Elizabeth Arden

As jou vel in die winter ekstra droog is, hoef jy nie verder te soek as die nuutste toevoeging tot Arden se ikoniese Eight Hour Cream-familie nie. Dit bevat natuurlike galambotter, avokado-olie en ’n prebiotiese kompleks. Hierdie luukse lyfroom bied nie net langdurige hidrasie nie, dit beskerm en versterk ook die vel se vogversperring vir sagte, stralende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse