Huisgenoot

EN TOE BEGIN EK DRAF

DIT het 13 jaar gelede begin toe sy staan en kyk het hoe haar man en hul kinders op die grasperk rondrol en speel. Daar het sy gestaan, al 130 kg van haar, en sy kon toe glad nie saamspeel nie.

“Trane het by my wange afgerol omdat ek besef het ek beleef die lewe as ’n toeskouer. Ek sit op die kantlyn en kyk hoe ander mense hul lewe geniet.”

En die uiteinde van die verhaal?

Dit was verlede naweek die tweede jaar op ’n ry dat Carli van Niekerk die Comrades-marathon voltooi het.

Die vrou wat in ’n stadium uitasem was nadat sy iets so eenvoudig gedoen het soos om uit ’n stoel op te staan, het haar lewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related