Huisgenoot

NÓG BLOUTJIES

AS JY in die verlede net die Afrikaanse weergawes van die Real Housewives-franchise gekyk het, is jy waarskynlik goed vertroud met divas soos Mel Viljoen en Karen Schwendtke se manewales – hulle sorg dat daar nooit ’n gebrek aan intrige en katgevegte in dié reekse is nie.

Maar nou is dit tyd om die groot liga te aanskou: Welkom aan Christall Kay.

Diegene wat ook die Engelse reekse gekyk het, sal al vir Christall ken. Sy was in die eerste twee seisoene van The Real Housewives of Johannesburg, maar het die trekpas gekry nadat ’n onderonsie met twee van haar medehuisvroue, Brinnette Seopela en Gugu Khathi, so erg handuit geruk het dat Christall met ’n blou oog gesit het.

Nogtans het iemand agter die skerms blykbaar gedink deel te neem. In dié reeks, wat tans op Showmax gestroom kan word, is ’n groep van die mees legendariese kwaadstokers uit die verskillende Suid-Afrikaanse -reekse saam op vakansie in Jamaika gestuur – en moenie dink hulle lê net langs die swembad en drink piña coladas nie. Die onderstromings en katterigheid is nooit ver nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related