Landbouweekblad

Strenger EU-reëls op pad ... ‘maar praat met die boer’

DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelling van maatreëls op internasionale vlak sonder om die finansiële implikasies vir die boer in aanmerking te bring.

Dit was die eerste kongres sedert die Suid-Afrikaanse Sybokhaarkwekersvereniging en SSA einde verlede jaar saamgesmelt het.

Chris Hobson, voorsitter van SSA, het gesê die bedryf se toewyding aan volhoubaarheid en etiese praktyke is prysenswaardig. “Dit onderskei ons in ’n mark wat ál meer deur die kieskeurige verbruiker aangedryf word. As leiers op die gebied van RMS- en RWS-sertifisering behoort ons as ’n natuurlikevesel-bedryf goed

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Australië Se Ysters
Die oorspronklike kolonies in Australië, sommige strafkolonies, was merendeels op die landbou ingestel en het vir naastenby ’n eeu afsonderlik ontwikkel voordat die federale staat soos ons dit vandag ken, in 1901 tot stand gekom het. Toe was daar ree
Landbouweekblad3 min read
Hawekrisis Vorder, Maar Dit Móét Vinniger
TERWYL die meeste uitvoervrugte Suid-Afrika deur die Kaapstad-hawe verlaat, is dit kommerwekkend dat dié hawe as die swakste ter wêreld benoem is. Volgens die jongste houerhaweprestasie-indeks (die CPPI) wat die Wêreldbank en S&P Global opstel, is di
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer