Landbouweekblad

Nuwe krimi plaas media in die kollig

Daar verskyn soveel misdaadfiksie in Afrikaans, maar nie alles is ewe waffers nie. Wat onderskei goeie misdaadverhale van die swakkeres?

Ek dink in baie goeie krimi’s is daar ’n tikkie magic, ’n bietjie toorkrag, wat jou as leser oorrompel. Jy kan ’n onvergeetlike karakter hê, soos Lisbeth Salander (Stieg Larsson) of inspekteur Guido Brunetti (Donna Leon), of net ’n ongelooflike slim ontknoping wat jou mond laat oophang. Dit gaan oor hoe die skrywer die raaisel aanmekaarsit en die karakter ontplooi.

Wat is jou grootste struikelblok wanneer jy ’n boek skryf?

Om die raaisel aanmekaar te sit. ’n Speurverhaal is die spel tussen my en die leser. Ek probeer jou uitoorlê, en jy probeer voor die einde uitpluis wie die skuldige is. Die Suid-Afrikaanse krimi-leser raak ál meer gesofistikeerd. Dis deesdae amper onmoontlik om ’n verhaal vir ’n gesoute krimi-leser te skryf wat net van A

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad1 min read
Limpopo-pryse Bult Spiere
In Gauteng en KwaZulu-Natal het die pryse van grondtransaksies redelik stabiel gebly, en in Limpopo is ’n verbetering in byna driekwart van die distrikte opmerklik. Daar was 502 transaksies in Gauteng en 81 672 ha is vir R3,438 miljard verhandel. In
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer

Related