![f089-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/964qeuyvr4coeziw/images/fileZ59LHNKU.jpg)
Watter probleme het julle in die Karoo as skaapboere?
Dit is bitter taai. Die vleispryse is onder druk en die droogte van 2018 tot 2021, wat vir my lewenslank gevoel het, was baie moeilik. Die boere probeer steeds daarvan herstel. Ek moes self leer aanpas en noodgedwonge ’n besluit ter wille