Landbouweekblad

Bestuur beeskudde reg vir harde winter

Diagnoses vir dragtigheid en die klassifisering van koeie volgens liggaamskondisietelling is twee belangrike bestuursinstrumente vir die beesboer om ’n plan vir die komende maande op te stel.

Koeie moet tydens dragtigheidsondersoeke volgens liggaamskondisietelling geklassifiseer word. Met ’n kondisietelling van minder as 2 moet hulle dadelik ’n lek ontvang om hulle deur die winter te help.

Sodra koeie as dragtig geïdentifiseer is, gee hulle ’n Dundee-lek (soos dit op die Dundee-navorsingstasie ontwikkel is) sodat dit hulle kan help om kondisie te behou en te verseker die rumen bly in ’n goeie toestand.

Die Dundee-lek kan op die plaas gemeng word (aangedui in sakke van 50 kg): 8 sakke seesout, 3 sakke mieliemeel, 2 sakke ureum en 1 sak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related