Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Kaapse graanseisoen in rat

Die Wes-Kaapse graanseisoen is behoorlik aan die gang nadat goeie reën in die eerste week van Junie geval het. Anton Mouton, ’n boer van Eendekuil in die Swartland, sê hulle is verlig oor die 55-150 mm reën. “Die reën is betyds. Die grond is nog nie koud nie, so die graan gaan vinnig opkom. Alles sal seker ’n week of wat later as gewoonlik wees.” Hy meen egter die reën was ’n bietjie laat vir die kanola. Deon Basson van Onder-Klipgat in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo