![f076-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/5e5w77n3lscoh8qy/images/fileEHJEUN1X.jpg)
1 Soek diere in Etosha
Bespreek ten minste vyf aande in dié gewilde nasionale park: Twee in Okaukuejo vir tyd by die Ombika-, Olifantsbad en Nebrownii-watergat; twee in Halali vir tot teenaan die pan ry en by die Suedawatergat vir roofvoëls wag, en ’n laaste aand by die stiller Namutoni. As jy baie verlof het, mik na die Olifantsrusruskamp met