Weg!

Swakopmund

Beste ontbyt

Wild Rocket Café is dié plek waar ek en my vriende mekaar graag vir ontbyt ontmoet. Dis in die dorpskern en hoewel modern steeds knus. Besoekers kan binne of buite sit, tussen potplante en lanterns. Oorweeg die Mexikaanse eggs benedict of die salmon dome. Loer ook op die Facebook-blad – hier word gereeld bingo-aande gehou!

00 264 64 461 046
Wild Rocket”op Facebook

Beste gebak

Chrismann at the Trading Post het die flair van ’n Europese straatkafee. Bestel gerus die varsgebakte suurdeeg- of rogbrood of ’n mengelslaai. Neem ’n selfie voor die muurskildery van die dorp se bekendste bakens net buite die deur.

00 264 64 405 081 ’n Mens kan ook nie werklik sê dat jy al op Swakop was as jy nie se swartwoudkoek geproe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Namibië Op Sy Beste
Ek en my dogter Bella het vroeg vir ’n mokororit opgedaag, en dit het begin motreën. Maar dit was somer in Namibië en die reënbuie hou gou op. Daarby het die roeigids Evans Sikabongo twee sambrele saamgebring. Ons was skaars twee minute op die rivier
Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg14 min read
Suide Blyplekke
(Sien bl. 13) Die D707 is bekend as die grondpad met die mooiste uitsigte in Namibië. Dis dus reeds iets besonders net om tot by die ingang van dié private reservaat te ry. Die Little Hunter’s Rest-kampterrein is 3 km van die lodge af. Jy kyk uit oor

Related