![f0080-01](https://article-imgs.scribdassets.com/7w8lqvsz7kcoufoc/images/fileDA91BU0K.jpg)
KYK WIE’S TERUG
Wie ken nie die storie van The Little Mermaid nie? Dis al sedert 1837 in die omte. Jy, jou ouers en jou grootouers ken almal die storie van prinses Ariel wat in die see woon en later haar pragtige stem opgee om ’n regte mens te word.
Verlede jaar is selfs ’n nuwe weergawe van dié sprokiesverhaal wat nou al 187 jaar oud is, in ’n fliek vertel. Dit was ’n hervertelling van die -animasiefliek van 1989. Maar nou, vir die eerste keer, kry ons ’n deeglike.