Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ONS GROET THYS DIE BOSVELDKLONG

Hy’t die voete laat jeuk met sy musiek voor MS hom begin aftakel het. Sy geliefdes het bly hoop, maar op 15 Junie is die sanger oorlede

Rus in vrede, Thys, jy is nou verlos van jou pyn en lyding. Ons wou jou nog so graag by ons hou, maar Hy het anders besluit. Nou is jy veilig en sal jy nooit weer uitgeput wees nie. Ons sal jou nooit vergeet nie, “ou Bosveldklong”.

WENA

My innige simpatie. Dit was heeltemal te vroeg, maar jy’s nou verlos van jou lyding. Baie sterkte aan die familie, mag Jesus julle vertroos in hierdie tyd. Rus in vrede, ou klong. Jy gaan beslis gemis word, daar was net een van jou.

HILDA

Rus nou sag, liewe Thys. Jy was altyd so vol grappies. Baie sterkte aan jou familie. God het jou eindelik van jou pyn kom verlos.

RACHEL

Jy het so baie mense vreugde gegee met jou musiek en grappies op die verhoog. Ek sal die een wat ek van jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related