Huisgenoot

NUWE GESIGGIES IN MR. MEN-LAND

HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp?

Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap.

“Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.

“Oranje en rond, met baie lang arms, my seun,” het die lakoniese Roger onmiddellik geantwoord sonder om ’n oog te knip.

Sy seun was diep beïndruk met sy pa se wysheid. Maar Pa, wat weet hy’t dié antwoord pas uit sy duim gesuig, het hom na sy tekenbord gehaas en die einste idee dadelik vergestalting gegee. En as kielie kan lyf kry, wat van al die ander gevoelens?

Roger se verbeelding het in rat gekom en die eerste van sy legendariese reeks boeke het die lig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related