TEGNIESE PUNT
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?”
Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?”
Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!”
JOHAN H, GONUBIE
SOPSTORIE
Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met brood,” brom een.