Idees

STORIES IN SIERSKRIF EN SEPIA

jou lewe

Hier kom anderdag 'n pakkie van my pa se susterskind aan. 'n Vergeelde dagboek van my oupa Bokkie disintegreer omslagloos. Dit is 104 jaar oud. Die rugkant is met gare geheg. Dit bevat ook 'n klompie foto's en poskaarte.

My pa se familiegeskiedenis op die diamantdelwerye van die distrik Lichtenburg in 'n koerier-plastieksak.

Dit vertel ook die storie agter die blink diamante van die 1920-diamantstormloop, wat baie verryk het maar so baie harte ook gebreek het.

In each gem unearthed, a story of might, In diamonds, the miners' plight. – Anoniem

In die sak was 'n foto van my pa as seuntjie aan die Laerskool Bakerville. Dit het my teruggeneem na die keer in die tagtigs toe hy my met sy olyfgroen Granada deur die delwerye van Lichtenburg geneem het.

Elandsputte, Kameelkuil.

By Bakerville het ons by die ou skooltjie stilgehou. Digby was daar 'n groot weeping wattle, 'n huilboom, met lekker skaduwee.

Maar my pa wou nie met die Granada onder die boom stop nie, want die boom se trane is taai, het hy gesê. My pa was heilig op sy Granada.

Ek het lerpe onder die bloekoms loop en optel terwyl hy met sy eie gedagtes, noem 'n artikel hierdie soet bloekom-'manna'.)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Ietsie Speels
WENK: Gebruik sigsagsteek om te keer dat die rand rafel. BLOMKOMBERS PATROON EN STEEKGIDS LINNEROK 1 blokkie = 1 × 1 cm Kleremakersgrafiekpapier kan bestel word by marweya@ideasfactory.co.za.
Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees1 min read
Mooi Bewaar
♥ gunstelingfoto's ♥ verskillende stukkies bypassende lint ♥ handwerkgom ♥ skêr ♥ fotoalbum of mooi raam

Related