Idees

ALTYD NOG 'N PROJEK

jou lewe

Jy kry Jessie nie sommer om stil te sit vir 'n geselsie nie. Veral nie as sy op haar stukke is by die Cape Town Yarn Festival nie. As sy nie omring is deur bewonde raars van haar werk nie, bied sy 'n werksessie aan. Of is haastig op pad. 'n Gebrek aan energie is klaarblyklik nie 'n probleem vir die Projectarian nie. Maar wie is sy as sy by haar huis op Marina Beach aan die Natalse Suidkus is?

'Ek is 'n hekel-ontwerperook graag by Sodwana, minstens een maal per jaar wanneer my man gaan visvang. Ons het die wonderlikste drie honde in die wêreld en my gunstelingkleur is pienk.'

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees6 min read
Knus Teen Die Koue
K–M–G–XG–XXG–XXXG ♥ Drops Soft Tweed van Garnstudio: 300 (350; 350; 400; 450; 500) g in kleur 02 Marzipan ♥ Drops Kid-Silk van Garnstudio: 100 (100; 125; 125; 150; 150) g in kleur 40 Pink Pearl ♥ Drops Kid-Silk van Garnstudio: 100 (100; 125; 125; 150
Idees2 min read
Onthou Om Te Onthou
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik BORDUURTYD: 6-7 uur ♥ ou swart-en-wit poskaarte of ander prente op materiaal gedruk ♥ borduurgare in die kleure van jou keuse ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie Verskillende borduursteke kan gebruik word om kleur
Idees2 min read
My Ouma In Kaneel
✽ My ma het my al baie vertel hoe arm hulle grootgeword het, maar dat daar altyd 'n oorvloed van liefde en kos in hulle huis was. Dit is presies hoe ek my ouma Bessie onthou … haar hart en haar huis was altyd oop vir almal en haar koekblikke vol van

Related