Idees

KNUS TEEN DIE KOUE

naaldwerk

GROOTTES

K–M–G–XG–XXG–XXXG

JY BENODIG

♥ Drops Soft Tweed van Garnstudio: 300 (350; 350; 400; 450; 500) g in kleur 02 Marzipan
♥ Drops Kid-Silk van Garnstudio: 100 (100; 125; 125; 150; 150) g in kleur 40 Pink Pearl
♥ Drops Kid-Silk van Garnstudio: 100 (100; 125; 125; 150; 150) g in kleur 41 Powder
♥ 7 mm-sirkelbreipenne: lengte 40 cm en 80 cm
♥ 6 mm-sirkelbreipenne: lengte 40 cm en 80 cm
♥ 'n stel knoplose breipenne van 7 mm
♥ 'n stel knoplose breipenne van 6 mm

BREIDRAADINLIGTING

Drops Soft Tweed is 'n dubbel breidraad, 'n vermenging van 50 persent wol, 25 persent viskose en 25 persent alpakka, met 130 meter op 'n 50 g-bol.

Drops Kid-Silk is 'n 2-draad-/ kantbreidraad, 'n vermenging van 75 persent bokhaar en 25 persent sy, met 210 meter op 'n 25 g-bol.

As jy 'n plaasvervanger vir die breidraad kies, maak seker van die spanning en die aantal meter per bol.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
My Ouma In Kaneel
✽ My ma het my al baie vertel hoe arm hulle grootgeword het, maar dat daar altyd 'n oorvloed van liefde en kos in hulle huis was. Dit is presies hoe ek my ouma Bessie onthou … haar hart en haar huis was altyd oop vir almal en haar koekblikke vol van
Idees1 min read
Ietsie Speels
WENK: Gebruik sigsagsteek om te keer dat die rand rafel. BLOMKOMBERS PATROON EN STEEKGIDS LINNEROK 1 blokkie = 1 × 1 cm Kleremakersgrafiekpapier kan bestel word by marweya@ideasfactory.co.za.
Idees1 min read
Mooi Bewaar
♥ gunstelingfoto's ♥ verskillende stukkies bypassende lint ♥ handwerkgom ♥ skêr ♥ fotoalbum of mooi raam