![f0075-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/2ay3tjqdhccov7th/images/file5EUHOYW0.jpg)
![f0074-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/2ay3tjqdhccov7th/images/fileIN5UDS91.jpg)
SKEP DIE PRENTJIE
Ruim tyd in om groenigheid soos geurige dennetakkies en -bolle uit te snuffel om die tafel se romantiese laag-op-laag-voorkoms af te rond. Onthou, jy is ook deel van die prentjie, so kies 'n gemaklike linneuitrusting in natuurlike skakerings met leerstewels en 'n wyerandhoed. (Sien ons aanwysings om 'n