![f0022-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/6q62csq7pccov7vc/images/file9GPEU2Y8.jpg)
KAMER IN 'N HOUTHUIS
Daar is net iets romanties aan 'n houthuis, veral een met 'n groot venster soos hier wat uitkyk buitentoe. Die plafon en mure beklee met donker hout en die een klipmuur staan sterk uit teen die wit houtvloer. 'n Verweerde ou Persiese mat sorg vir warmte onder jou voete. Die industriële voorkoms van die koperpypligte word versag