Idees

FLOSSIE DIE KAT

naaldwerk

Al die patrone in Projectarian se nuwe boek, Crocheting Reversible Amigurumi Projects, is omkeerbare karakters wat jy kan omdop om iets anders aan die ander kant te kry. Daar is ook die keuse om dit nie omkeerbaar te maak nie. Die boek bevat 15 amigurumi-karakters, plus Flossy the Cat, wat in die boek omgekeer kan word om Smuggles the Fox aan die ander kant te wys. Die boek is ook propvol inligting oor maklike maniere om met pelsbreidraad te hekel, enige gesukkel uit te skakel, asook bykomende hekeltegnieke.

WATTER PELSBREIDRAAD KAN EK GEBRUIK?

Breidraad met 'n pelstekstuur wat in Suid-Afrika beskikbaar is, sluit in Blue Label (soos Pixels wat in dié patroon gesien word, of Mascara), Scheepjes (soos Furry Tales, Panda, Sweetheart Soft of Softy) en Katia (Polar). Gebruik enige pelsdraad of breidraad met tekstuur, insluitend mikrovesel of veloer, en hekel 'n toetslappie soos aangegee word. Om die regte spanning te verkry, pas jou hekelpendikte aan, soos 'n dunner pen vir 'n kleiner toetslappie of 'n dikker pen vir 'n groter toetslappie. Sit nog 'n draad pelsdraad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
My Ouma In Kaneel
✽ My ma het my al baie vertel hoe arm hulle grootgeword het, maar dat daar altyd 'n oorvloed van liefde en kos in hulle huis was. Dit is presies hoe ek my ouma Bessie onthou … haar hart en haar huis was altyd oop vir almal en haar koekblikke vol van
Idees2 min read
Onthou Om Te Onthou
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik BORDUURTYD: 6-7 uur ♥ ou swart-en-wit poskaarte of ander prente op materiaal gedruk ♥ borduurgare in die kleure van jou keuse ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie Verskillende borduursteke kan gebruik word om kleur
Idees1 min read
Mooi Bewaar
♥ gunstelingfoto's ♥ verskillende stukkies bypassende lint ♥ handwerkgom ♥ skêr ♥ fotoalbum of mooi raam