Die Tuinier Tydskrif

Lekker patats…

Gekookte, gebakte of gebraaide patats (Ipomoea batatas) is ‘n heerlike en gesonde wintertrooskos. Net ‘n klontjie botter, ‘n bietjie geurmiddels en jy kan aansit om te eet.

Hulle oortref aartappels in geur en voeding, synde ‘n lae-GI-groente wat jou langer versadig laat voel en bloedsuikervlakke konstant hou. Patats is boonop hoog in vitamien B6, is ‘n goeie bron van vitamien C, en bevat vitamien D, sowel as minerale soos yster en magnesium.

Gesondheids-en voedingswebwerwe stem almal saam dat hierdie groente,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
DOPAMIEN-dekor
Bring lewendige kleure, gewaagde patrone, tasbare teksture en ‘n gevoel van nostalgie bymekaar, en jou brein vertel jou om plesier, bevrediging en motivering te voel – die dopamien-effek. En, wat is meer nostalgies as krisante in ‘n pot? Kleur speel
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Malcolm Se Beste Wenke
• Praat met die natuur. Kyk en luister, want elke seisoen bied verskillende lesse, maar die natuur sal jou die pad wys.• Moenie Karooplante te veel kompos gee nie, en moenie die aarde te veel hark, skoonmaak of vee nie. Die plante benodig ‘n versprei
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Hangende Tuine
Hangmandjies kan lewe in patio’s, balkonne en tuine blaas. Dit omskep die alledaagse in welige en kleurryke hangende fokuspunte. Leer meer oor hierdie tipe tuinmaak met blomme en loof wat oor die mandjie se rand hang om jou eie kunstige meesterstukke