Kuier

ONS LESERS vertel…

Haar liefde vir geskiedenis en nuuskierigheid oor haar herkoms het haar pad tot sukses gebaan. Vandag pronk Anziske Kayster (51) trots met haar doktorsgraad in erfenis.

Dit was 'n moeilike pad tot hier, sê dié oud-Kapenaar, maar sy sou nooit kon voorspel dat sy vandag “doktor Anziske” sou heet én die Graaff-Reinet-museum – een van die grootstes in die land – se bestuurshoof sou wees nie.

Sy het 'n “kompulsiewe obsessiewe geaardheid” en sien daarom altyd 'n ding enduit, vertel sy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hande Wat Kan Skep
Soms kan 'n mens nogal vindingryk raak uit pure desperaatheid. Vra maar vir die span by Oudtshoorn se Association for Persons With Disabilities (ADP). Toe hulle besluit om koppe bymekaar te sit om dié organisasie se deure oop te hou, het die kreatiew
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related