Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Man is 'n kuierleier

Vraag

MOEG GE-PARTY

Ek en my man kuier gereeld en sommer lekker met getroude of committed paartjies. Die afgelope tyd is dit nie meer lekker nie. Ons is al in ons early 30s en ek wil nie meer elke Sondag babelas wees nie. Ons braai en kuier heeltyd, en ek wil dié roetine verbreek. Ek weet nie of my man gaan saamstem nie.

Hoe approach ek hierdie topic sodat ek hom nie afskrik nie? Want hy is nogal 'n social butterfly.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hande Wat Kan Skep
Soms kan 'n mens nogal vindingryk raak uit pure desperaatheid. Vra maar vir die span by Oudtshoorn se Association for Persons With Disabilities (ADP). Toe hulle besluit om koppe bymekaar te sit om dié organisasie se deure oop te hou, het die kreatiew
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related