Kuier

G'N KEER AAN Peadon

Ligte, kamera, Peadon Smith!

Dié jongman van Ravensmead op die Kaapse Vlakte kan maklik beskryf word as “the new kid on the block”, maar hy werk al jare lank baie hard om sy voet in die deur te kry. En nou het hy met 'n bang op die toneel verskyn, en daar is geen keer aan die vrugte wat sy harde werk nou afwerp nie.

Dié 27-jarige influencer en radio-omroeper het al in 'n oproepsentrum gewerk, ingeval by sy pa se herwinningswinkel en selfs op 'n kol wiele omgeruil! Vandag leef Peadon uiteindelik sy droom uit as entertainer, en kan hy gehoor word op die geliefde Kaapse radiostasie Heart FM wanneer hy nie sy lyf MC hou nie.

Maar wie is die Peadon Smith wat by sy voordeur instap ná hy al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related