Kuier

‘SY LAG IS WEG’

IN DIE NUUS

Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie.

Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Ugen Williams (17), nooit weer by die deur sal inkom nie. Of hoekom sy ma, pa en sussie so anders is nie – hulle lag nie meer nie; huil net.

Sy sal nooit verstaan hoe hulle aan flarde geruk is met Ugen se skokdood toe 'n aar in sy kop gebars het, en twee beroertes daarna sy jong lewe geëis het nie.

Van stukkies optel is daar hoegenaamd nog geen sprake vir dié gesin nie – die wond gaap nog te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hande Wat Kan Skep
Soms kan 'n mens nogal vindingryk raak uit pure desperaatheid. Vra maar vir die span by Oudtshoorn se Association for Persons With Disabilities (ADP). Toe hulle besluit om koppe bymekaar te sit om dié organisasie se deure oop te hou, het die kreatiew
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related