Kuier

Hildegardt VIND KALMTE IN DIE KAAP

VOORBLADSTORIE

Die hunkering na die Kaap het lank aan haar gekarring, maar die aktrise Hildegardt Whites (37) het daai planne vir eers net in haar kop geparkeer. Selfs al het haar musikant-man, Kuba Silkiewicz (38), al die afgelope twee jaar lank in die Moederstad gewoon en -werk, was die tyd net nog nie reg vir 'n radikale skuif vir haar nie.

Maar toe 7de Laan laas jaar tot 'n einde kom, was dit 'n no-brainer: Dis uiteindelik tyd vir haar om te gly. Toe pak Hildegardt 17 jaar se Goudstad-herinneringe op.

En toe die Moederstad haar en die sewejarige Miles op 23 Desember gulhartig met ope arms verwelkom, het daar ook 'n blinknuwe hoofstuk gewag – 'n lekker rol in die nuwe telenovela Skemergrond.

Sy glo dinge gebeur soos dit moet, vertel die vrou wat kykers leer ken het as Bonita in 7de Laan.

Sake in hul huishouding het drasties verander toe Kuba se werk oorsee deur covid kortgeknip is. “Ek was steeds by ‘Die Laan’ toe hy 'n werk in die Kaap kry as musiekdosent. Toe trek hy, en ons het maar so tussen die Kaap en Johannesburg gependel. Maar toe ons verlede jaar op 27 Julie hoor maak klaar,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hande Wat Kan Skep
Soms kan 'n mens nogal vindingryk raak uit pure desperaatheid. Vra maar vir die span by Oudtshoorn se Association for Persons With Disabilities (ADP). Toe hulle besluit om koppe bymekaar te sit om dié organisasie se deure oop te hou, het die kreatiew
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related