Kuier

PRET MET Pannekoek

KARRINGMELKPLAATKOEKIES MET DALGONAKOFFIEMOUSSE

Lewer sowat 16 koekies

BESTANDDELE

Plaatkoekies

2 koppies koekmeel
 2 teelepels bakpoeier
 1 teeleel koeksoda
 ½ teelepel sout
 2 eetlepels suiker
 2 koppies karringmelk of amasi
 2 eiers, geklits
 1 teelepel vanilla essence 'n bietjie olie, vir braai

Dalgonakoffiemousse

1 eetlepel kitskoffie
 1 eetlepel suiker
 1 eetlepel kookwater

Vir voorsit

stroop of heuning (opsioneel)

METODE

Plaatkoekies

■ Sif die meel, bakpoeier, koeksoda en sout in 'n mengbak.

■ Voeg die suiker by en meng liggies deur.

■ Klits die karringmelk of amasi, eiers en vanilla essence saam in 'n beker en giet dit by die meelmengsel. Klits tot goed gemeng en sonder klonte. Laat die beslag minstens 30 minute lank staan.

■ Verhit 'n bietjie olie in 'n nonstick-pan, skep lepelsvol van die mengsel in die pan en braai tot goudbruin aan albei kante en gaar. Herhaal tot al die beslag afgebak is.

Dalgonakoffiemousse

■ Plaas die koffie, suiker en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 171 Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal. afdak badkamer balkon beddegoed beddings bedlampie blinding deurkosyn diefwering drumpel eetgerei etenstafel garage gasstoof gordyn gr
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
G'N KEER AAN Peadon
Ligte, kamera, Peadon Smith! Dié jongman van Ravensmead op die Kaapse Vlakte kan maklik beskryf word as “the new kid on the block”, maar hy werk al jare lank baie hard om sy voet in die deur te kry. En nou het hy met 'n bang op die toneel verskyn, en

Related