Kuier

VAN ATHLONE TOT DIE OOP PAD

MY LEWE

Trokke bestuur was nooit iets wat sy haarself sien doen het nie, vertel Zureena Samuels (30) van Athlone in Kaapstad.

“Ek was die sturvy een van my susters. Die een wat gesorg het dat alles on point is. Die harde werk wat manne doen, was net glad nie vir my nie.”

Zureena was net 12 jaar oud toe haar pa, Ishmail (52), destyds sy besigheid, Ish Rigging Solutions, begin het. Sy't toe gedink: “Ag wat. Dis trokke,” vertel sy.

“Dis ook dié tyd toe my pa my geleer ry het en ek my eie kar gekry het,” sê Zureena, wat drie broers en vier susters het.

“Al my broers en susters het leer ry op 'n jong ouderdom. Ek's die oudste van die dogters, en die tweede oudste sibling. Ons het altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hande Wat Kan Skep
Soms kan 'n mens nogal vindingryk raak uit pure desperaatheid. Vra maar vir die span by Oudtshoorn se Association for Persons With Disabilities (ADP). Toe hulle besluit om koppe bymekaar te sit om dié organisasie se deure oop te hou, het die kreatiew
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related