Kuier

VRA DR. JOLENE

Alles oor magnesium

Vraag

DIÉ OLIE KAN MY GLO HELP

Dokter, wat is die voordele van magnesium en hoe kan dit my help? Ek sukkel met hoë bloeddruk en is konstant moeg. Ek het gelees van 'n magnesiumolie wat glo help met beter slaap. Hoe werk dit? ERIN

Antwoord

BESTE ERIN

Magnesium is 'n voedingstof belangrik vir die regulering van spier- en senuweefunksie, bloedsuikervlakke en bloeddruk, en die maak van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 171 Soek al 50 woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal. afdak badkamer balkon beddegoed beddings bedlampie blinding deurkosyn diefwering drumpel eetgerei etenstafel garage gasstoof gordyn gr
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
G'N KEER AAN Peadon
Ligte, kamera, Peadon Smith! Dié jongman van Ravensmead op die Kaapse Vlakte kan maklik beskryf word as “the new kid on the block”, maar hy werk al jare lank baie hard om sy voet in die deur te kry. En nou het hy met 'n bang op die toneel verskyn, en

Related