Kuier

‘N WOLF IN SKAAPKLERE

Nadine stap by die winkel uit waar sy werk. Die hitte slaan van die teerpad af op en verskroei omtrent haar longe. Dit help ook nie dat dit voel asof die hele Weskus se sand vore in haar oë skraap nie.

Te min slaap. Dis dae soos vandag dat sy aan haar eie sanity twyfel. Wat het haar laat dink sy kan bedags werk en saans nog genoeg energie hê om deeltyds vir 'n onderwysgraad te swot?

“Pjuuut!” weerklink die wolffluit skuins agter haar. Sy gooi haar skouers agtertoe en stap vinniger. Die skollies dink seker sy sal haar aan hulle steur.

“Ek-sê-ek-sê.”

Haar hart slaan bollemakiesie. Dit is mos Ricardo Arendse se stem. Gemaak onverskillig loer sy oor haar skouer. Janee, daardie lenige gestalte sal sy enige plek herken.

Hy en sy altyd-teenwoordige pelle lê lui teen sy rooi BMW-sportkar. “Dis mos onse dorpie se eie Miss South Africa.”

Vandat sy verlede jaar as hul dorp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hande Wat Kan Skep
Soms kan 'n mens nogal vindingryk raak uit pure desperaatheid. Vra maar vir die span by Oudtshoorn se Association for Persons With Disabilities (ADP). Toe hulle besluit om koppe bymekaar te sit om dié organisasie se deure oop te hou, het die kreatiew
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related