Kuier

KALMTE VIR JOU KIND

Oral lees of hoor jy van “mindfulness”. Maar wat presies is dit? En hoe kan jou kinders daarby baat?

Vergeet van 'n gejaag. Vat jou tyd en fokus ontspanne en kalm op wat jy doen. Verbeel jou jy mik na 'n doelnet. Vat jou tyd. Voel die bal in jou hande en haal diep asem. Skakel ál die geraas om jou uit en mik doelnet toe. Dan, netjies in die net. Só is jy mindful.

Dink daaraan as 'n tipe meditasieoefening wat jou help om te kalmeer. Tieners en selfs jong kinders kan daarby baatvind.

In die 21ste eeu met sy stres en maatskaplike en tegnologiese uitdagings word groter eise aan vandag se jongmense gestel as aan vorige generasies, glo sommige kenners.

Die beoefeningglo dié kenners. Dit verbeter boonop konsentrasie en kan dus help as daar leerprobleme is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hande Wat Kan Skep
Soms kan 'n mens nogal vindingryk raak uit pure desperaatheid. Vra maar vir die span by Oudtshoorn se Association for Persons With Disabilities (ADP). Toe hulle besluit om koppe bymekaar te sit om dié organisasie se deure oop te hou, het die kreatiew
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related