Die woord “olie” laat jou dalk dink aan olierige kos, puisies of lewelose hare. Olie vir ons naelvliese of olyfolie in 'n slaai is in die haak, maar wat van op die gesig of aan ons hare?
Daar is 'n Indiese tradisie waar vroue hul hare bedek met klapper-, kaster- of amlaolie voor hulle dit was, om stofdeeltjies te verwyder en die kopvel te voed, terwyl eertydse Mexikane