Kuier

OM (WEER) OP JOU VOETE TE LAND

Tyd. Dis die één ding wat ons dink ons baie van het wanneer ons jonk is. Maar wanneer ons die middeljarige jare instap, besef ons hoe min daarvan ons eintlik oorhet om sekere dinge te doen of te bereik.

Dan raak jy angstig, soos ek nou, want my 40ste verjaardag is oor 'n maand. Ek word 40! Wat de koek? En ek is nog nie naastenby waar ek wil wees in die lewe nie.

Inteendeel, daar het dinge die afgelope paar jaar gebeur wat my heeltemal ontwortel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hande Wat Kan Skep
Soms kan 'n mens nogal vindingryk raak uit pure desperaatheid. Vra maar vir die span by Oudtshoorn se Association for Persons With Disabilities (ADP). Toe hulle besluit om koppe bymekaar te sit om dié organisasie se deure oop te hou, het die kreatiew
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related