Kuier

SKEMERGROND

Diep bewaarde familiegeheime, wraak, leuens, verbrokkelende vriendskappe …

In Februarie het die kameras in Wellington begin rol op 'n werkende blommeplaas op die stel van kykNET & kie se nuwe telenovela, Skemergrond, wat van 1 Julie op die kassie is.

Dit speel af op die fiktiewe Wes-Kaapse dorpie Gemoedsdrif. “Skemergrond wentel hoofsaaklik om die Louw-familie en hul blomplaas, Everlasting. Wanneer onverwagte gaste opdaag, word dié familie se rustige bestaan omvergewerp, en skokkende familiegeheime dreig om onthul te word,” sê Roberta Durrant van Penguin Films, wat die telenovela vervaardig.

Ou wonde word oopgekrap en nuwe bande gesmee om die Louws en hul nalatenskap te red en beskerm.

Roxanne Blaise (Elsa in ) is die hoofregisseur. Sy deel die regie-stoel met die -ster Marisa Drummond.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Om (weer) Op Jou Voete Te Land
Tyd. Dis die één ding wat ons dink ons baie van het wanneer ons jonk is. Maar wanneer ons die middeljarige jare instap, besef ons hoe min daarvan ons eintlik oorhet om sekere dinge te doen of te bereik. Dan raak jy angstig, soos ek nou, want my 40ste
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related Books & Audiobooks