Kuier

‘HOEKOM ÓNS KINDERS?’

'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het.

In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilnique (2), tot onlangs toe nog saam met hul ma, Wilmari “Tossie” Adonis (25), aan drome vir die toekoms gebou. Drome wat tragies – te vroeg – kortgeknip is.

Boonop moes dié dag 'n feesdag gewees het. Dit was klein Wilnique se tweede verjaardag. Maar dié kleintjie sou nooit die daglig sien en die soene van gelukwensing voel nie.

Sy het saam met haar boetie en sussie op die bed in die slaapkamer, waar hulle tot net voor sewe dié oggend nog saam

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier2 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Daar is min dinge in die lewe wat my so onrustig maak soos onsekerheid. En dit voel of ons deesdae in 'n al meer onseker wêreld leef. Dit knaag aan 'n mens, maak jou angstig, en bring meer vrae as antwoorde – én slapelose nagte … Die huidige politiek

Related