Kuier

WAT IN DE NARA MAAK SY?

VERHOUDINGS

As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak.

En die klankbaan van haar meevoerende video’s is haar sagte, strelende stem wat vertel hoe sy onder meer haar eie kougom en cornflakes maak, brode bak en prentjiemooi disse aanmekaarslaan.

In een van haar video’s maak sy, toe nog hoogswanger, vir haar man 'n McMuffintipe broodjie met wors en eiers. Sy maak ook goed soos replika-Oreos en -Nutella, jogurt, botter, kaas …

En as sy praat van 'n peanut butter-enjam-broodjie, kan jy maar weet sy gaan dit sommer als self maak – en dít in 'n silwerskoon ontwerperskombuis. Dit laat menige vroue twee keer dink oor daai readybake staatmaker-meals in hul koskas …

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Bybel-blokraai
NR. 289 WEN R350 KONTANT! ? VRAAG: Wie het sy geboortereg prysgegee vir brood en lensiesop? SKRYF SÓ IN: Vul die Bybel-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related