Huisgenoot

KOM DANS SAAM MET MY!

SY KAN skaars by ’n winkelsentrum instap of sy word oorval deur sepiekykers of aangekeer deur iemand wat ’n foto saam met haar wil neem. Soms noem hulle haar sommer op haar karakternaam, Susan Naudé (oftewel Suzie), en wil hulle weet waar Juicy Justin, haar eks in die sepie Suidooster (gespeel deur Eden Classens), is.

Party akteurs sou dié aandag as lastig beskou, maar nie Natasha van der Merwe nie. Sy staan nader en glimlag breed.

“Ek is so geseënd, want ek is in die posisie waar ek kan teruggee en stop om ’n foto saam met mense te neem.

“Hulle kyk immers elke aand na ons op televisie.”

Hoe kan sy anders as dankbaar wees? Sy het immers 13 jaar lank geswoeg om hierdie sukses te bereik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 552 KOMPETISIEVRAAG Watter dorp in Namibië is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huis
Huisgenoot3 min read
Tydloos Maar Nie Prysloos
AS DIT nie vir daardie noodlottige motorongeluk was nie, sou sy op 1 Julie vanjaar haar 63ste verjaardag gevier het, boonop as ’n trotse ouma van vyf. Selfs as die gewese vrou van koning Charles sou sy steeds die wêreld bekoor het, en as William en H
Huisgenoot5 min read
Gestroop Deur Siekte
DIS ’n vernietigende soort pyn, sien ’n mens aan die beeld van die vrou wat hier ineengekrul lê. Haar benerige hande is soos kloue kromgetrek, haar oë op skrefies – asof dit verligting vir die ontsettende seer sal bring. Wanneer ’n paramedikus ingryp

Related