Huisgenoot

DIE WIELE ROL VIR GELIEFDE VIERPOTIGES

DIE foon lui onophoudelik. Eers is dit ’n bekommerde honde-pa: Hul geliefde troeteldier is yskoud en sukkel om te loop. Wat nou?

Dan nog een. ’n Gesin se kat is beseer en moet dringend by ’n veearts kom. Kan hulle dalk kom help, word bekommerd gevra.

Bronwyn Olifant en haar man, Danfred, kry daagliks oproepe van mense met troeteldiere wat hul dienste benodig. Hoewel hule oorval word, probeer hulle om op elke oproep te reageer.

Die egpaar bedryf met ’n unieke diens n ewe unieke spelling: die “Diere Ambulaans Dienste”, of DAD, uit hul kantore in Eersterivier, Kaapstad, wat mense in minderbevoorregte gebiede bystaan in noodsituasies met hul vierpotige vriende.

Hulle bied ’n diens wat jy kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 552 KOMPETISIEVRAAG Watter dorp in Namibië is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huis
Huisgenoot3 min read
Tydloos Maar Nie Prysloos
AS DIT nie vir daardie noodlottige motorongeluk was nie, sou sy op 1 Julie vanjaar haar 63ste verjaardag gevier het, boonop as ’n trotse ouma van vyf. Selfs as die gewese vrou van koning Charles sou sy steeds die wêreld bekoor het, en as William en H
Huisgenoot5 min read
Gestroop Deur Siekte
DIS ’n vernietigende soort pyn, sien ’n mens aan die beeld van die vrou wat hier ineengekrul lê. Haar benerige hande is soos kloue kromgetrek, haar oë op skrefies – asof dit verligting vir die ontsettende seer sal bring. Wanneer ’n paramedikus ingryp

Related