![f0080-01](https://article-imgs.scribdassets.com/42ye6hdha8cpqq66/images/fileHT3JHDJT.jpg)
‘’NREGTE man bak nie. Dís woorde wat ek nooit sal vergeet nie. En dit was so amper of ek het my passie vir bak opgegee.
Tien jaar later, hier staan ek nog. En die bestellings hou nie op nie.
My liefde vir bak het in gr. 6 begin. Ek onthou nog die sjokoladeverjaarsdagkoek wat ek vir my ouma gebak het. Dit was ’n gewone mikrogolfoondkoek. Een van daai koeke wat nie kan flop nie en ’n koek wat net ’n ma weet hoe om dit