Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 MY EIE WENSTREEP

Eens het sy 130 kg geweeg, maar ná jare van op en af het Carli van Niekerk die helfte afgeskud. En boonop onlangs haar tweede Comrades voltooi

Dit is absoluut wonderlik, die deursettingsvermoë wat dit van jou moes geverg het. Gewigsverlies is al klaar moeilik genoeg, maar om dan nog so te begin hardloop ook! Dis net wow!

LISA

Ek was 133 kg en het 68 kg verloor. Toe weeg ek 65 kg. Maar het weer als opgetel, want dis so moeilik om vir die res van jou lewe reg te eet. Dis ’n hele lewensverandering waarby jy moet bly. Dis glad nie maklik nie.

JOLANDI

Ek stem 100% saam met jou. Dis net ek en my man en hy sal saam met my stap, maar moenie vra dat hy reg eet nie. Ek stoei nou maar alleen met die etery. Hoë proteïene en lae koolhidrate.

MELLERINE

Al wat op lang termyn werk, is klein veranderings wat my leefstyl betref. Pleks van dieet, fokus ek op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 552 KOMPETISIEVRAAG Watter dorp in Namibië is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huis
Huisgenoot3 min read
Tydloos Maar Nie Prysloos
AS DIT nie vir daardie noodlottige motorongeluk was nie, sou sy op 1 Julie vanjaar haar 63ste verjaardag gevier het, boonop as ’n trotse ouma van vyf. Selfs as die gewese vrou van koning Charles sou sy steeds die wêreld bekoor het, en as William en H
Huisgenoot5 min read
Gestroop Deur Siekte
DIS ’n vernietigende soort pyn, sien ’n mens aan die beeld van die vrou wat hier ineengekrul lê. Haar benerige hande is soos kloue kromgetrek, haar oë op skrefies – asof dit verligting vir die ontsettende seer sal bring. Wanneer ’n paramedikus ingryp

Related