![f0042-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5pplpe5t4wcpqq80/images/fileVIS6722F.jpg)
![f0042-02](https://article-imgs.scribdassets.com/5pplpe5t4wcpqq80/images/file38TDQN62.jpg)
1 DODO VLIEG ÁL HOËR
Met drie suksesvolle enkelsnitte in sy musiekarsenaal is die jong sanger van Benoni, Dodo Nyoka, reeds ’n gevestigde stem in die plaaslike bedryf.
Sy debuutliedjie, “Foto’s”, se musiekvideo staan stewig met 4 miljoen kyke op YouTube, “Frikkie vir ’n rukkie” is ’n gewilde treffer op die dansvloer, terwyl sy country-popliedjie “Country girl van Bloem” se musiekvideo met meer as 2 miljoen kyke spog.
Daar is geen twyfel dat