PANTEON
Die woord kom uit die Grieks pántheion (“’n tempel van alle gode”). Vandag het dit verskeie betekenisse, letterlik en figuurlik: ’n gebou waarin beroemdes begrawe is, of waarin monumente ter ere van hulle opgerig is; ál die gode van ’n bepaalde kultuur of groep; ’n tempel toegewy aan ’n groep gode;