![f0006-02](https://article-imgs.scribdassets.com/6nnm58t8xscpqq9l/images/fileK3XDYKC4.jpg)
HULLE noem hom “Wild Thing,” want in die besadigde, elitistiese wêreld van gholf was hy soos ’n berserker.
John Daly het kenners geskok toe hy in 1991 as ’n totale nuweling die Amerikaanse PGA-toernooi gewen het. Gou het sy onkonvensionele dog kragtige dryfhoue van hom ’n kultusfiguur