Huisgenoot

Lag saam met ’n traan

Wanneer die skoolhoof sommer in die eerste toneel van die reeks die beteuterde onderwysers voor hom begin roskam, kan jy nie help om te glimlag nie. KykNET se nuwe komediereeks, Pronk Primêr, sal jou soms laat terugverlang na jou skooldae, maar meestal net laat skaterlag vir die tragikomiese aard van ’n opvoedingstelsel in ons moderne wêreld.

Die skoolhoof, mnr. Lieb Welgehawe, word wonderlik vertolk deur Tobie Cronjé (75), terwyl die laerskoolonderwysers wat soms nes die kinders ’n sterk hand nodig het, gespee word deur Pietie Beyers (Earl Marais), Juanita de Villiers (Ada Benade), Laura-Lee Mostert (Driena Matthee) en Solomon Cupido (Charl Nolte).

Die dialoog is vlymskerp en pittig, nes verwag kan word van-reeks. Desiré is ’n meester in tragikomedies en om die humor te vind in moeilike tye en swaarkry. Sy het die teks saam met die bekroonde komedieskrywer Ilne Fourie geskryf.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 552 KOMPETISIEVRAAG Watter dorp in Namibië is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huis
Huisgenoot3 min read
Tydloos Maar Nie Prysloos
AS DIT nie vir daardie noodlottige motorongeluk was nie, sou sy op 1 Julie vanjaar haar 63ste verjaardag gevier het, boonop as ’n trotse ouma van vyf. Selfs as die gewese vrou van koning Charles sou sy steeds die wêreld bekoor het, en as William en H
Huisgenoot5 min read
Gestroop Deur Siekte
DIS ’n vernietigende soort pyn, sien ’n mens aan die beeld van die vrou wat hier ineengekrul lê. Haar benerige hande is soos kloue kromgetrek, haar oë op skrefies – asof dit verligting vir die ontsettende seer sal bring. Wanneer ’n paramedikus ingryp

Related